Testimonials

 

Here is what people say

 

 

Wow, sooo mooi uit gekom dankie baie weereens. Baie opgewonde dankie weereens.

Wow, so vinnig. Sjoe dankie baie weereens waardeer dit baie was so lekker gewees ons gaan weer so moet maak ons dit baie geniet.

 

J & W

Gauteng

 

Absolutely amazing experience! We had a couple photoshoot, and it couldn't have gone better. Cheree was incredibly kind, patient and made the whole experience feel so natural and relaxed. Even my boyfriend - who usually hates taking photos - ended up having fun! The photos turned out beautiful, and we'll cherish them forever. Highly recommend using her as your photographer!

 

T & W

Gauteng

 

Dankie! Al wat ek oor en oor sal kan se is dankie. Vir n tydperk wat so vinnig gaan is dit so spesiaal om hierdie fotos te kan he om op terug te kyk. Dit is vir my elke keer net so mooi soos die eerste keer wat ek dit gesien het! DANKIE!

 

N & B

Gauteng

 

Cheree... Jou werk is uitstekend ek kon nie vir n beter fotograaf gevra het om hierie spesiale dag te capture nie.

Jy't verseker my Pinterest vision n reality gemaak.

Baie dankie

 

M & F

Gauteng

Let's document your story

It's crucial that we connect and see the beauty in the same thing.